Uncategorized

Veels Geluk {personal}

Die eerste foto wat ek ooit van jou geneem het 

Jy verjaar vandag…24 word jy vandag… Ek het al 5 verjaarsdae saam jou gevier. Elke verjaarsdag is vir my spesiaal want ek kan die dag vier wat jy in die wêreld gekom het… eks so dankbaar jy het!

Vandag vier ons jou lewe! Die hele 24 jaar daarvan. Mag die jare wat nog kom nog meer vol avontuur en opwinding wees. Mag jy al hoe gemakliker raak op God se skoot. Mag jy aan hou dankbaar wees en nog meer leer lief hê.

Mag vandag awesome wees 🙂
Eks baie lief vir jou!
Mwa

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s