Workshop

Basiese Fotografie Werkswinkel

1-Mooi fotos2

Geniet jy fotografie maar jy verstaan nie al die stellings op jou kamera nie? Wil jy graag beter fotos van familie, vriende en die natuur neem?

DAN IS HIERDIE WERKSWINKEL VIR JOU!

Hier is ‘n paar voorbeelde van wat ons behandel:

* Hoe om in ‘Manual Mode’ en ander stellings te neem en nie in ‘Auto’ nie

* Wat beteken ‘Appeture’, ISO, ‘Shutterspead’

* Komposisie en lig

Daar is ‘n praktiese sessie om seker te maak jy kan dit toepas.

Daar is ‘n beperkte hoeveelheid plekke per klas om te verseker dat daar genoeg tyd is vir individuele aandag.

Enige tipe kamera en enige ouderdom is welkom! 1-Collages2

Datum: 7 Februarie 2015
Kostes: R800pp (sluit ligte middagete in)
Tyd: 09:00 – 13:00
Plek: Laughing Chefs , Pretoria

1-Werkswinkel Nov2014

 Kontak my om uit te vind oor volgende beskikbare datums en om jou plek te bespreek.

monique(at)moniquebrits.com

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s