Kamera Kursus | Camera Course

Persoonlike.png

Photo Credit: Natasha Bronkhorst
Photo Credit: Natasha Bronkhorst

Geniet jy fotografie maar jy verstaan nie al die stellings op jou kamera nie?

Wil jy graag beter fotos van familie, vriende en die natuur neem?

DAN IS HIERDIE KAMERA KURSUS VIR JOU!

Hier is ‘n paar voorbeelde van wat ons behandel:

* Hoe om in ‘Manual Mode’ en ander stellings te neem en nie in ‘Auto’ nie

* Wat beteken ‘Appeture’, ISO, ‘Shutterspead’

* Komposisie en lig

Daar is ‘n praktiese sessie om seker te maak jy kan dit toepas.

Daar is ‘n beperkte hoeveelheid plekke per klas om te verseker dat daar genoeg tyd

is vir individuele aandag.

Enige tipe kamera en enige ouderdom is welkom!

1-Werkswinkel Nov2014

Kostes: R800pp (AFBETAALBAAR sien onder vir meer inligting)

Plek: Laughing Chefs , Pretoria of ek kan na jou huis toe kom! Daar sal net vervoer kostes bygetel word.

1-Collages2

Kontak my om uit te vind oor volgende beskikbare datums en om jou plek te bespreek.

BESPREEK JOU PLEK NOU

monique@moniquebrits.com

Leer hoe om fotos soos die te kan neem:

Large.jpg


Hier is ‘n paar antwoorde op vrae wat meest mense vra:

  1. Kry ek ‘n sertifikaat? Ja, jy sal n bewys van deelname sertifikaat ontvang.
  2.  Kan ek enige kamera gebruik? Solank jou kamera n Manual/M funksie het sal jy al die stappe in die kursus kan voltooi.
  3. Kan twee mense een kamera deel? Ja dit is moontlik dat jy met een kamera tussen twee mense sal kan leer. Die praktiese sessie sal julle dan net mekaar moet kans gee om te neem.
  4. Is dit net Saterdae? Nee. As jy die datum vir spesefieke maand wil weet stuur gerus vir my ‘n epos. Ek doen wel One-on-one klasse as daar nie ‘n datum is wat jou pas nie.
  5. Is daar meer gevorderde klasse ook? As jy weet hoe om Manual te neem an jou kamera verstaan, of klaar die basiese kursus gedoen het en meer spesefieke inligting wil hê kan jy my gerus kontak oor wat dit is waarin jy belangstel. Daar is ook so nou en dan ‘n foto-uitstappie waar ons dan ook meer inligting gee.
  6. Hoe werk dit as ek wil af betaal? Klasse kan afbetaal word soos jy verkies. bv. R200 oor 4 maande. Jy kan wel eers die klas bywoon wanneer die volle bedrag betaal is.
Advertisements

3 thoughts on “Kamera Kursus | Camera Course”

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s