6 Tips to Take Better Family Portraits

After taking photos of my own extended family this past weekend and realising how precious those photos are, I thought I'd share some tips with you on taking your own! “Photography is a way of feeling, of touching, of loving. What you have caught on film is captured forever…it remembers little things, long after you … Continue reading 6 Tips to Take Better Family Portraits

7 Maart | Leer jou kamera ken Werkswinkel in Pretoria

Hierdie prettige halfdag kurses is vir almal wat belangstel om mooier fotos te neem! Die volgende datum is 7 Maart en word aangebied in Pretoria. Vir meer inligting gaan loer HIER Bespreek jou plek nou!  

Basiese Fotografie Werkswinkel

Geniet jy fotografie maar jy verstaan nie al die stellings op jou kamera nie? Wil jy graag beter fotos van familie, vriende en die natuur neem? DAN IS HIERDIE WERKSWINKEL VIR JOU! Hier is 'n paar voorbeelde van wat ons behandel: * Hoe om in 'Manual Mode' en ander stellings te neem en nie in … Continue reading Basiese Fotografie Werkswinkel