Ma & Dogter

Monique, die Mother and Daughter photoshoot gister was net so Awesome! Jy het my ma wat so skaam is voor ‘n kamera, lat op haar gemak wees! Jou makeup artist/haar stylist her n amazing job gedoen met my en my ma se hare en make up. Sal haar nomer en naam ook naby hou. Dankie vir ‘n flippen lekker shoot, ons kan nie wag vir die fotos nie. Jy is regtig n amazing fotograaf en ek sal jou recommend by almal wat my vra vir n amazing fotograaf! Baie dankie!

Makeover pg 2

Advertisements